Description

Tiny Stitches het ontstaan 2 jaar gelede toe ek besluit het werk is so skaars en ek moes met iets begin doen vir n inkomste ek het toe besluit om baba en dogtertjie rokkies met n verskil te maak. My eerste gedagte was n gehekelde bostukkie met rompie gedeelte van 100% katoen materiaal. Ek het toe besluit op die naam Tiny Stitches. So het dit begin en ek is trots op my produk.

Location

16 Pine Street, Amanda Glen, Cape Town, South Africa

Open
Open hours today: 10:00 - 16:00
  • Monday

    10:00 - 16:00

  • Tuesday

    10:00 - 16:00

  • Wednesday

    10:00 - 16:00

  • Thursday

    10:00 - 16:00

  • Friday

    10:00 - 16:00

  • Saturday

    10:00 - 16:00

  • Sunday

    Closed

  • December 3, 2020 12:25 local time

Categories
Contact business

    mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a review